Robert Redford | |
Robert Redford in 2012 tydens 'n plegtigheid in die Amerikaanse Ambassade te Londen
| |
Geboortenaam | Charles Robert Redford Jr. |
---|---|
Geboorte | 18 Augustus 1936 Santa Monica, Kalifornië, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, vervaardiger, sakeman, filantroop |
Aktiewe jare | 1959–tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Robert Redford Jr. (geb. 18 Augustus 1936)[1][2] is ’n Amerikaanse akteur en regisseur en die stigter van die Sundance-rolprentfees. Hy het twee Oscars ontvang: in 1981 vir beste regisseur vir Ordinary People en in 2002 een vir sy lewenslange bydrae tot die rolprentbedryf. In 2010 is Franse ridderskap aan hom toegeken in die Legion d'Honneur..